DLK Logo
Die Lewende Kerk (DLK) is die nuusbrief van Bergbron Gemeente. Die DLK verskyn weekliks behalwe gedurende skoolvakansies en langnaweke.

Jy kan vorige uitgawes hier aflaai.

Ongelukkig is vorige jare nog nie volledig nie. Met tyd sal dit opgedateer word.