Skakels wat moontlik interessant kan wees vir besoekers aan ons weblad:

Ons facebook blad

Alpha Kursus Alpha is ‘n reeks sessies gemik daarop om die Christelike geloof te ontdek. Alpha word wêreldwyd aangebied en almal is welkom. Daar is ook ‘n Alpha Youtube kanaal.

Feba Radio is ‘n nie-denominasionele radio stasie gemik daarop om die evangelie aan alle nasies te verkondig.

Die Gereformeerde kerke in Suid Afrika

Gereformeerde Kerke in ons omgewing:

Gereformeerde Kerk Linden

Gereformeerde kerk Randburg Die Gereformeerde Kerk Ranburg het ook ‘n gesprekskamer met vrae en antwoorde oor geloofskwessies.

Reformed Church Tshiawelo

Good News Community Church (facebook)

Reformed Church Dube (facebook)

Gereformeerde Kerk Midrand

Gereformeerde Kerk Ontdekkers

Die volgende Gereformeerde Kerke is deel van die klassis Groter Johannesburg maar ons kon nie weblad skakels vind nie.

Johannesburg Suid
Jabavu
Newclare
Diepkloof
Meadowlands
Tladi
Eglise de la bonne nouvelle
Die Bybels Gereformeerde Kerk

Kontak besonderhede vir die Gemeentes is beskibaar by Die Gereformeerde Kerke in Suid Afrika