Sondag 24 Augustus 2025 Stephan Briel

Lees: Mal 4: 1-6.  Fokus: Mal 4: 6 (AFR53).  Die eindtyd kerk openbaar die hart van God, vaders en kinders.  ·       Die hart van God.  ·       Die hart van vaders.  ·       Die hart van kinders.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: ·       Wie … Lees Meer

Woensdag 20 Augustus 2025, Bemoedeginde Boodskap – Stephan Briel

n Bemoedigende boodskap uit Hand 2:18,19 met die tema: Die Heilige Gees kom oor ons as dienaars en dienaresse.

Sondag 17 Augustus 2025 Marno du Toit

Lees Psalm 42 O my siel, ek’s dors!

Woensdag 6 Augustus 2025 Bemoedigende Boodskap, Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Joh 9:1-3 met die tema: Hoekom laat God lyding toe?

Sondag 3 Augustus 2025 Stephan Briel

Lees: Gal 5:13-26 (AFR53).  Fokus: Gal 5:16-18.  Die stryd om die beheer van die siel.  As my siel nie in God se rus verkeer nie (ek nie vrede ervaar in my denke en emosies nie), dan kom my vlees met ‘n valse … Lees Meer

Sondag 27 Julie 2025 Dankbaarheidsdiens, Stephan Briel

Lees: Psalm 105.  Fokus: Psalm 105:2.  Vertel dankbaar van al die Here se magtige dade!   

Woensdag 23 Julie 2025 Bemoedigende Boodskap – Stephan Briel

Bemoedigende Boodskap deur Stephan Briel Lees Efesiërs 4:26-27

Sondag 20 Julie 2025 Stephan Briel

Lees: Gen 13.  Fokus: Gen 13: 10-13.  Geloof is om te kies vir God se beloftes.

1 2 3 4 5 6 7 39