Eredienste: Sondae om 09:00
Kersdag: 8:00

“Live Stream” by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA
Klankpnames van slegs die preke is bskikbaar by Preke

Jeug: Sondae om 17:00 behalwe skoolvakansies en langnaweke
Toerusting: Sondae om 17:00 behalwe skoolvakansies en langnaweke

Kinderkerk: Sondae om 09:00. Kinders kan vanaf 8:45 aanmeld en vooraf speel.

Selgroep vir ouer lidmate: Woensdae om 09:45. Ons drink eers saam tee, kuier en doen Bybelstudie en voorbidding. Skakel vir Pieter en Ankie de Klerk by 072 651 8286 met versoeke of as jy vervoer nodig het.

Gebedsbediening: Gerhard en Susan Botha. Skakel 060 391 5409 met gebedsversoeke.