
‘Stille Week’ 29 Maart tot 6 April 2026
Ons plaas graag die volgende oordenkings oor die laaste lydensweek van die Samuelkerk en De Voorhof. Vertaal deur Ankie de Klerk. ‘Stille Week’ 29 Maart tot 6 April 2026 Die Skrifte is vervul Lukas 24:27 Inleiding Jy ontvang weer ‘n … Lees Meer
Erediens – Sondag 29 Maart 2026
Bergbron gemeente se erediens vir Sondag 29 Maart 2026 sal gehou word by Die Genade Sentrum te 19 Newlands Straat,Newlands ,Johannesburg. Die diens begin 9h00 en word gelei deur Ds. Stepan Briel. Dit gaan n buitelig diens wees. Daar is … Lees Meer
Lydenstyd – Bybelleesplan
Volgens die kerkkalender is ons aan die begin van Lydenstyd. Wat is Lydenstyd? Dis ‘n seisoen van 46 dae waarin gelowiges onthou wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het ter voorbereiding van Paasfees. Gebed – Tydens Lydenstyd fokus ons ons … Lees Meer
Die oprig van ‘n gebedsskild – Skole Universiteite
Raising a Prayer Shield – Schools, Universities – Jericho Walls International Prayer Network ’n Kort en praktiese gebedsplan (’n weeklikse roetine) wat jy kan gebruik om te bid vir skole,universiteite en tersiêre instellings. Weeklikse Gebedsplan Maandag – Seën oor die … Lees Meer
24-7 GEBED VIR HERLEWING 16 – 22 FEBRUARIE 2026
Gebedsgids vir week Week 1: 16 – 22 Februarie Transformasie Van Ons Gemeenskappe
7-Dag Gebedskild vir Gesinne
Inleiding: In die vorige artikel het ons gesien wat ’n gebedsskild is en waarom dit noodsaaklik is. Nou leer ons hoe om so ’n skild oor ons familie en gemeenskap op te rig. Job se daaglikse gebede het ’n geestelike … Lees Meer