‘Stille Week’ 29 Maart tot 6 April 2026

Ons plaas graag die volgende oordenkings oor die laaste lydensweek  van die Samuelkerk en De Voorhof. Vertaal deur Ankie de Klerk. ‘Stille Week’ 29 Maart tot 6 April 2026 Die Skrifte is vervul Lukas 24:27 Inleiding Jy ontvang weer ‘n … Lees Meer

Lydenstyd – Bybelleesplan

Volgens die kerkkalender is ons aan die begin van Lydenstyd.  Wat is Lydenstyd? Dis ‘n seisoen van 46 dae waarin gelowiges onthou wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het ter voorbereiding van Paasfees.     Gebed – Tydens Lydenstyd fokus ons ons … Lees Meer

Seminare vir Oktober 2025

Die volgende seminare word beplan vir Oktober 2025: 1. Dissipelskap toerusting: aanlyn 6 Dinsdagaande vanaf 14 Okt tot 18 Nov. 2. Oorwinnaars by Bergbron: 15, 17 & 18 Okt. Vir enige navrae en registrasie, kontak Celéste Mulder – 082 372 … Lees Meer

Seminare vir Augustus en September 2025

Die volgende seminare word beplan vir Augustus en September 2025: 30/07, 01/08 en 02/08: Kultuur van Seëning (Die Oorwinnaarsnaweek is ‘n voorvereiste). 12, 19, 26 Aug, 2, 9, 16 Sept, 20/09: Toerusting vir die Gawes van Genesing (aanlyn sessies 1 … Lees Meer

Paassangdiens 17 Maart 2024 18:00

Paassangdiens 17 Maart 2024 18:00 by Bergbron Gereformeerde Kerk. Skakel 072 651 8286 vir besonderhede.

Potjie-Kompetisie 29 Oktober 2022

Ons bied op 29 Oktober 2022 ons jaarlikse Potjie kompetisie aan. Ons begin 07:00 met ‘n “fun run”. Vir meer besonderhede kontak 072 651 8286 of kantoor@bergbron.org.za.

God se Asem tussen die Bladsye #2 – Om God se Wil te Google

16 Augistus 2020: God se asem tussen die bladsye. Die  tema is Om God se Wil te Google.     …sodat hulle God kan soek, in die hoop dat hulle na Hom kan uitreik en Hom kan vind, want Hy … Lees Meer

God se asem tussen die bladsye. Wanneer God fluister.

Ons het 2 Augustus 2020 met ‘n nuwe reeks begin: God se asem tussen die bladsye. Die eerste tema is Wanneer God fluister.     Kyk na die inleidende video. Die Bybel is deur God geïnspireer, gesagvol en betroubaar. Lees … Lees Meer

Bergbron Covid-19 Handleiding

Hierdie dokument het ten doel om die gemeentelede van Bergbron Gemeente riglyne te gee en in te lig oor hoe byeenkomste op die kerkterrein hervat sal word. Hierdie is nodig nou dat die gedeeltelike oopmaak van kerke toegelaat word onder … Lees Meer

Semper Reformanda – Altyd Reformeer

In die Gereformeerde kerke hoor ons dikwels die Latynse woorde “Semper Reformanda” – Altyd Reformeer. Dit is ‘n lekker frase om the gebruik veral omdat oënskynlik so goed by die gees van ons tyd pas. Maar wat beteken dit werklik? … Lees Meer

1 2