7-Dag Gebedskild vir Bergbron Gemeente

Persoonlike gebed: Here Jesus Christus, Seun van God, laat die lig van u Gees in my gedagtes en my hart skyn sodat ek U weer in u Woord kan sien. Wanneer ek nadink oor Bergbron geloofsfamilie, mag ek aangegryp word … Lees Meer

Seminare vir Oktober 2025

Die volgende seminare word beplan vir Oktober 2025: 1. Dissipelskap toerusting: aanlyn 6 Dinsdagaande vanaf 14 Okt tot 18 Nov. 2. Oorwinnaars by Bergbron: 15, 17 & 18 Okt. Vir enige navrae en registrasie, kontak Celéste Mulder – 082 372 … Lees Meer

Seminare vir Augustus en September 2025

Die volgende seminare word beplan vir Augustus en September 2025: 30/07, 01/08 en 02/08: Kultuur van Seëning (Die Oorwinnaarsnaweek is ‘n voorvereiste). 12, 19, 26 Aug, 2, 9, 16 Sept, 20/09: Toerusting vir die Gawes van Genesing (aanlyn sessies 1 … Lees Meer

Gasspreker: Gerco van Deventer, 8 September 2024 om 17:00

‘n Opname van Gerco se getuienis is beskikbaar by Sondag 8 September 2024 Gerco van Deventer en ook by https://www.youtube.com/watch?v=nFYCnfqkpVU. Dit is ook beskikbaar as podcast by Spotify Spotifyen Apple Podcasts Apple Podcasts Gerco van Deventer word op 3 November … Lees Meer

Paassangdiens 17 Maart 2024 18:00

Paassangdiens 17 Maart 2024 18:00 by Bergbron Gereformeerde Kerk. Skakel 072 651 8286 vir besonderhede.

Kerssangdiens 26 November 2023 18h30

  Die tema vir ons Kerssangdiens is DANKSEGGING. Wat is God se doel in jou lewe? Soos gestel in I Thessalonicense 5 vers 18: “Wees in alles dankbaar,want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle”.

Potjie-Kompetisie 29 Oktober 2022

Ons bied op 29 Oktober 2022 ons jaarlikse Potjie kompetisie aan. Ons begin 07:00 met ‘n “fun run”. Vir meer besonderhede kontak 072 651 8286 of kantoor@bergbron.org.za.

Gebed voor die verkiesing

In 2019 het ons onderstaande artikel gepubliseer. Op 1 November 2021 vind die verkiesing vir plaaslike regerings plaas. Die punte hieronder geld nog steeds. ‘n Oproep vir alle gelowiges en gemeentes om te bid en te vas vir Suid Afrika! … Lees Meer

“Julle moet geloof in God hê” of, DIE GEHEIM VAN GELOWIGE GEBED

Met Christus in die Skool van Gebed. Andrew Murray. Gefasiliteer deur Jerigo Mure Gebedsnetwerk.LES 12 “Julle moet geloof in God hê” of, DIE GEHEIM VAN GELOWIGE GEBED “Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê. Want, … Lees Meer

“Glo dat julle dit ontvang” of DIE GELOOF WAT DIE BELOFTE AANVAAR

Met Christus in die Skool van Gebed. Andrew Murray. Gefasiliteer deur Jerigo Mure Gebedsnetwerk.LES 11 “Glo dat julle dit ontvang” of DIE GELOOF WAT DIE BELOFTE AANVAAR “Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo … Lees Meer

1 2 3 4