Bybel, Oorfone, Koffie

Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.

As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.


Video van die preke is ook beskikbaar by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA

Sondag 1 Februarie 2026 Stephan Briel

Lees: Spreuke 10: 22-32.  Fokus: Spreuke 10: 24.  Hoe om op God se spesifieke beloftes te wag.  ·       In ‘n verhouding met God deur Christus, plaas die Heilige Gees baie keer sy wil as ‘n begeerte of droom in ons harte.   ·       Beweeg van … Lees Meer

Sondag 25 Januarie 2026 Stephan Briel

Lees: 1 Tess 5: 1-11.  Fokus: 1 Tess 5: 11.  Gesindheid waarmee gelowiges moet wag op Jesus se wederkoms.  ·       Volharding.  ·       Bemoediging van mekaar.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: ·       Hoe kan ons met volharding wag op die wederkoms van … Lees Meer

Sondag 18 Januarie 2026 Chris Raath

Lees: 2 Samuel 15: 13 – 23 Fokus: 2 Samuel 15: 21 Tot hoe ver strek jou lojaliteit?

Sondag 11 Januarie 2026 Chris Raath

Lees: Deut. 4: 1 – 20 Fokus: Deut. 4: 7 God is verhewe en groter as enige ander god. Sy nabyheid ken geen perke nie.

Sondag 14 Desember 2025 Chris Raath

Lees: Eksodus 14: 1 – 19 Fokus: Eksodus 14: 13, 14 Die Here sal self vir julle veg. Julle moet net stilbly.

Sondag 7 Desember 2025 Stephan Briel

Lees: 1 Joh 4: 7-21.  Fokus: 1 Joh 4: 18.  Volmaakte liefde in Christus verdryf vrees.  ·       Baie van ons loop permanent rond met ‘n mate van vrees in ons harte sonder dat ons weet waarvoor – ‘n algemene vrees vir alles wat … Lees Meer

Sondag 23 November 2023 Lewis Sebanda

Lees: Isaiah 1: 1 – 31 Being Children of God

Sondag 11 November 2025 Stephan Briel

Lees: Eks 20:1-21.Fokus: Eks 20:18-21.Nader tot God!  ·       Die doel van die wet van God was nooit dat dit ‘n vereiste is om gered of aanvaar te word nie.  ·       Redes waarom mense dikwels op ‘n afstand bly vanaf God:1. Verkeerde aanname dat God … Lees Meer

1 2 3 4 43