Home » Artikels » Gebed » Lydenstyd – Bybelleesplan

Lydenstyd – Bybelleesplan

posted in: Algemeen, Artikels, Gebed
Bybel Studie Groep
Bybel Studie Groep

Volgens die kerkkalender is ons aan die begin van Lydenstyd. 

Wat is Lydenstyd? Dis ‘n seisoen van 46 dae waarin gelowiges onthou wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het ter voorbereiding van Paasfees.    

Gebed – Tydens Lydenstyd fokus ons ons gebede op die feit dat ons God se vergifnis, genade en voorsiening nodig het. Dis ‘n tyd waartydens gelowiges hulle sondes bely en daarvan wegdraai en God se genade en liefde opnuut in hulle lewens ontvang.  

Hulp:  Om jou daarmee te help, plaas ons ‘n gratis bybelleesplan. 

Gebruik van die leesplan  – om In  jou tyd saam met Jesus  vra Hom te  om dit te gebruik om jou oë op Hom te rig en ‘n werk in jou hart te doen gedurende die volgende paar weke