Home » Artikels » Erediens – Sondag 29 Maart 2026

Erediens – Sondag 29 Maart 2026

posted in: Artikels
Erediens 29 Maart 2026
Bergbron gemeente se erediens vir Sondag 29 Maart 2026 sal gehou word by Die Genade Sentrum te 19 Newlands Straat,Newlands ,Johannesburg.
Die diens begin 9h00 en word gelei deur Ds. Stepan Briel.
Dit gaan n buitelig diens wees.
Daar is stompe om op te sit. Bring net eie kussings of kampstoele asook n hoed of sambreel en n bottel water.
Indien die weer dit nie toelaat nie, sal die diens verskuif na die Genade sentrum se saal.