Baksels en Brousels: Glühwein – Santjie Ferreira

Bestandele: 10 g heel naeltjies 2 lemoene 750 ml rooiwyn 250 ml lemoensap 100 ml port 3 kaneelstokkies Druk die naeltjies in die skil van die lemoene en plaas saam met al die ander bestanddele in ‘n pot. Bring tot kookpunt, verlaag hitte en prut vir 10 … Lees Meer

Baksels en Brousels: Biltongsop – Elzette van Niekerk

Bestanddele: 4 blokkies biefekstrak 1 teelepel neutmuskaat 100ml botter 500ml melk 1 koppie gerasperde kaas 100g growwe biltong 1 teelepel koljander 1/2 teelepel swart peper 1 koppie koekmeel 1 liter kookwater 100g fyn biltong 1 blok bloukaas Smelt die botter. Krummel die biefekstrakblokkies in die botter in. Voeg die neutmuskaat, koljander en … Lees Meer

Baksels en Brousels: Pannekoek – Annette Müller

Klits 5 koppies water, 1 koppie sonneblomolie en 6 eiers saam. Sif 3 koppies meelblom, 3 teelepels bakpoeier en 1 teelepel sout saam. Voeg vloeistof geleidelik by meelmengsel en meng goed. Hierdie deeg kan dadelik gebruik word en die pannekoek word nie taai as … Lees Meer

Baksels en Brousels: Karringmelkbrood – Santjie Ferreira 

Bestanddele 500g bruismeel 1/2 teelepel sout 500ml karringmelk Meng al die bestanddele saam en bak vir 45 tot 60 min by 180 grade C. Variasies: Rosyntjiebrood: Voeg by: 2 teelepels suiker 1 koppie pitlose rosyntjies Knoffelbrood: Voeg knoffel by na … Lees Meer