Home » Artikels » Baksels en Brousels » Baksels en Brousels: Pannekoek – Annette Müller

Baksels en Brousels: Pannekoek – Annette Müller

pannekoek

Klits 5 koppies water, 1 koppie sonneblomolie en 6 eiers saam.
Sif 3 koppies meelblom, 3 teelepels bakpoeier en 1 teelepel sout saam.
Voeg vloeistof geleidelik by meelmengsel en meng goed.

Hierdie deeg kan dadelik gebruik word en die pannekoek word nie taai as dit staan nie. Wanneer pan verhit word vir die bak, kan ‘n bietjie olie in die pan gegooi word. Daarna is dit nie meer nodig om olie te gooi nie,