Sondag 13 September 2026 – Stephan Briel

Lees: Joh 15:1-17.  Fokus: Joh 15:4,5.  Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! (deel 2) ·       Dissipelskap is ‘n groei proses wat begin om in Jesus Christus te bly. ·       Baie mense bly nie in Christus nie want hulle lewens word gedryf deur … Lees Meer

Sondag 6 September 2026 – Stephan Briel

ie Lewende Woord vir Jou:  Lees: Joh 15:1-17. Fokus: Joh 15:4,5. Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! • Die beeld van die wingerdstok en sy lote beklemtoon dat Christus in ‘n hegte en intieme verhouding met sy kerk lewe. … Lees Meer

Sondag 30 Augustus 2026 – Lewis Sibanda

Skriflesing: Eksodus 20: 1-26 Tema: The Bible message today

Sondag 23 Augustus 2026 – Stephanu de Villiers

Skrifdeel: Lukas 8:22-25 Tema: Die pad vanaf vrees na vrede Kerngedagtes: 1. Vrees vir die storm 2. Vrede by Jesus Preekskets Daar is soveel dinge wat vrees in ons harte laat opskiet. Hoe smag ons nie daarna om vrede te … Lees Meer

Sondag 16 Augustus 2026 – Willem van der Waal

Teks: Hand 2:37-47. Hoe lyk dissipelskap?  Dissipelskap beteken om `n leerling en `n volgeling van Jesus te wees en te bly. In Handelinge 2:37 – 47 sien ons iets van hoe dit lyk om Jesus te volg. Dit is soos … Lees Meer

Sondag 9 Augustus 2026 Stephan Briel

Lees: Mat 11: 25 – Mat 12: 8. Fokus: Mat 11: 28-30 (AFR53).  Jesus se rus: Leer by Hom om sagmoedig en nederig van hart te wees.  ·       As my siel nie in God se rus verkeer nie, raak my vlees besig om … Lees Meer

Sondag 2 Augustus 2026 – Stephan Briel

Lees: Mark 1:14-20.  Fokus: Mark 1:17,20.  Dissipelskap is ‘n gawe wat Jesus aanbied, nie iets wat die mens verdien nie.  Jesus het hierdie vissers raakgesien en hulle ‘n kans van ‘n leeftyd gebied toe Hy hulle roep tot dissipelskap. Kenmerkend van dissipelskap … Lees Meer

Sondag 26 Julie 2026 Stephan Briel

Dankbaarheidsdiens Lees: 1 Kor 12:1-11.  Fokus: 1 Kor 12:4-6.  God Drie-enig gee gawes aan sy gemeente.  Vers 6: Bemoedigende gawes van God die Vader (vgl Rom 12:6-8).  Vers 4: Bedieningsgawes van die Gees (vgl 1 Kor 12 en 14).  Vers 5: Leierskapsgawes van die Here … Lees Meer

Sondag 19 Julie 2026 – William Marran

Lees: 2 Kor. 4:5, 1 Pet. 3:18a, 1 Tim. 1:15 Die evangelie – goeie nuus vir sondaars. • Ons het die Goeie Nuus oor Jesus Christus ontvang en geglo. • Wat moet ons nou met dié Goeie Nuus doen? • Eerstens, tussen mekaar … Lees Meer

Sondag 5 Julie 2026 Stephan Briel

Lees: Mat 10:34-39.  Fokus: Mat 10:38 (AFR53).  Om ‘n waardige kind van God te wees.

1 2 3 4 38