Sondag 28 Junie 2026 – Stephan Briel

Dra die krone van Jesus Christus!  Lees: Fil 2:1-11.  Fokus: Fil 2:5-11.   

Sondag 21 Jun ie 2026 Chris Raath

Tema: Daarom word ons nie moedeloos nie Lees: 2 Kor. 4: 1 – 18 Fokus: 2 Kor. 4: 1 en 7

Sondag 7 Junie 2026 Stephan Briel

Lees: 1 Pet 5:1-11.  Fokus: 1 Pet 5:7.  Hantering van bekommernisse en vrees.  ·       Gebed is die eerste stap.  ·       Die tweede stap is om alle persoonlike of geestelike konflikte wat jy mag hê, op te los.  ·       Die derde stap is om die probleem … Lees Meer

Sondag 31 Mei 2026 Stephan Briel

Lees: Hand 1:1-11.  Fokus: Hand 1:3.  Die koninkryk van God het in Jesus Christus naby gekom.  In die veertig dae tussen Jesus se opstanding en hemelvaart, was die koninkryk van God die sentrale boodskap van Jesus aan sy dissipels (Hand 1:3). Die … Lees Meer

Sondag 24 Mei 2026 – Stephan Briel

Lees: Hand 1: 1-11.  Fokus: Hand 1: 8.  Die Heilige Gees bemagtig ons om getuies van Christus te wees.  ·       Wat is die verband tussen die gebeure die Sondagaand met Christus se opstanding (Joh 20:22) en die gebeure na Christus se hemelvaart met … Lees Meer

Sondag 17 Mei 2026 Stephan Briel

Lees: Kol 3:1-17.  Fokus: Kol 3:13,15-16.  Om opreg te vergewe: Bewaar die woord van Christus in jou hart.  ·       God werk deur ons denke en daarom is meditering oor sy Woord so belangrik.  ·       Positiewe emosies soos vrede (v 15) en dankbaarheid (v 15,16) … Lees Meer

Sondag 10 Mei 2026 Stephan Briel

Lees: 2 Tim 3:1-17.  Fokus: 2 Tim 3:14-17.  Teen die bedrieërs wat jou wil verlei, roep God jou om te lewe uit sy Woord. 1.    Die bedrieërs wat jou wil verlei ·       Die bedrieërs het die Christelike godsdiens vermeng met die Joodse en … Lees Meer

Sondag 3 Mei 2026 Stephan Briel

Lees: Mat 6:5-15.  Fokus: Mat 6:12.  Om opreg vergifnis te vra en opreg te vergewe.

Sondag 26 April 2027 Stephan Briel

Lees: Mat 6:5-15 en Heid Kat vr en antw 126.  Fokus: Mat 6:12.  Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe.  

Sondag 19 April 2026 Chris Raath

Lees: Psalm 22. Van lyding tot lofprysing en dankbaarheid.

1 2 3 4 5 38