Sondag 18 Oktober 2026 – Stephan Briel

Lees: Gal 5:16-18 en 1 Joh 3:11-17.  Fokus: 1 Joh 3:16.  Geestelike vorming na die beeld van Jesus Christus.  Om geestelik gevorm te word deur die Heilige Gees is die proses om gevorm te word na die beeld van Christus ter wille van … Lees Meer

Sondag 11 Oktober 2026 – William Marran

Lees: Psalm 23, Johannes 10: 14-16, Romeine 8: 8-9, 14-16, Gal. 5: 24-26 Wandel in die Gees: Volg die Goeie Herder.

Sondag 4 Oktober 2026 – Stephan Briel

Lees: Gal 5:1,16-18 en Mat 11:25 – Mat 12:8. Fokus: Mat 11:28-30.  Wandel deur die Gees: neem Jesus se juk op en leer van Hom.

Sondag 27 September 2026 – Stephan Briel

Lees: Gal 5:13-26 (AFR53).  Fokus: Gal 5:16-18.  Wandel deur die Gees.  ·       Wandel deur die Gees is nie ongedissiplineerde vryheid nie.  ·       Wandel deur die Gees is nie om onder die wet te wees nie.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:  … Lees Meer

Sondag 13 September 2026 – Stephan Briel

Lees: Joh 15:1-17.  Fokus: Joh 15:4,5.  Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! (deel 2) ·       Dissipelskap is ‘n groei proses wat begin om in Jesus Christus te bly. ·       Baie mense bly nie in Christus nie want hulle lewens word gedryf deur … Lees Meer

Sondag 6 September 2026 – Stephan Briel

ie Lewende Woord vir Jou:  Lees: Joh 15:1-17. Fokus: Joh 15:4,5. Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! • Die beeld van die wingerdstok en sy lote beklemtoon dat Christus in ‘n hegte en intieme verhouding met sy kerk lewe. … Lees Meer

Sondag 30 Augustus 2026 – Lewis Sibanda

Skriflesing: Eksodus 20: 1-26 Tema: The Bible message today

Sondag 23 Augustus 2026 – Stephanu de Villiers

Skrifdeel: Lukas 8:22-25 Tema: Die pad vanaf vrees na vrede Kerngedagtes: 1. Vrees vir die storm 2. Vrede by Jesus Preekskets Daar is soveel dinge wat vrees in ons harte laat opskiet. Hoe smag ons nie daarna om vrede te … Lees Meer

Sondag 16 Augustus 2026 – Willem van der Waal

Teks: Hand 2:37-47. Hoe lyk dissipelskap?  Dissipelskap beteken om `n leerling en `n volgeling van Jesus te wees en te bly. In Handelinge 2:37 – 47 sien ons iets van hoe dit lyk om Jesus te volg. Dit is soos … Lees Meer

Sondag 9 Augustus 2026 Stephan Briel

Lees: Mat 11: 25 – Mat 12: 8. Fokus: Mat 11: 28-30 (AFR53).  Jesus se rus: Leer by Hom om sagmoedig en nederig van hart te wees.  ·       As my siel nie in God se rus verkeer nie, raak my vlees besig om … Lees Meer

1 2 3 4 … 38