Sondag 1 Februarie 2026 Stephan Briel

Lees: Spreuke 10: 22-32.  Fokus: Spreuke 10: 24.  Hoe om op God se spesifieke beloftes te wag.  ·       In ‘n verhouding met God deur Christus, plaas die Heilige Gees baie keer sy wil as ‘n begeerte of droom in ons harte.   ·       Beweeg van … Lees Meer

Sondag 25 Januarie 2026 Stephan Briel

Lees: 1 Tess 5: 1-11.  Fokus: 1 Tess 5: 11.  Gesindheid waarmee gelowiges moet wag op Jesus se wederkoms.  ·       Volharding.  ·       Bemoediging van mekaar.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: ·       Hoe kan ons met volharding wag op die wederkoms van … Lees Meer

Sondag 18 Januarie 2026 Chris Raath

Lees: 2 Samuel 15: 13 – 23 Fokus: 2 Samuel 15: 21 Tot hoe ver strek jou lojaliteit?

Sondag 11 Januarie 2026 Chris Raath

Lees: Deut. 4: 1 – 20 Fokus: Deut. 4: 7 God is verhewe en groter as enige ander god. Sy nabyheid ken geen perke nie.

Sondag 14 Desember 2025 Chris Raath

Lees: Eksodus 14: 1 – 19 Fokus: Eksodus 14: 13, 14 Die Here sal self vir julle veg. Julle moet net stilbly.

Sondag 7 Desember 2025 Stephan Briel

Lees: 1 Joh 4: 7-21.  Fokus: 1 Joh 4: 18.  Volmaakte liefde in Christus verdryf vrees.  ·       Baie van ons loop permanent rond met ‘n mate van vrees in ons harte sonder dat ons weet waarvoor – ‘n algemene vrees vir alles wat … Lees Meer

Sondag 23 November 2023 Lewis Sebanda

Lees: Isaiah 1: 1 – 31 Being Children of God

Sondag 11 November 2025 Stephan Briel

Lees: Eks 20:1-21.Fokus: Eks 20:18-21.Nader tot God!  ·       Die doel van die wet van God was nooit dat dit ‘n vereiste is om gered of aanvaar te word nie.  ·       Redes waarom mense dikwels op ‘n afstand bly vanaf God:1. Verkeerde aanname dat God … Lees Meer

Sondag 2 November 2025 Stephan Briel

Lees: Eks 17: 8-16. Fokus: Eks 17: 15 (AFR53). Die Here is my banier van oorwinning!  ·       Moses se voorbidding by die Here was bepalend vir die goeie uitslag in die stryd teen die vyand van die verbondsvolk. Daarom bou Moses ‘n altaar … Lees Meer

Sondag 26 Oktober 2025 Lewis Sibanda

Psalm 101:1-3 and 1 Timothy 3:15As my Household, so shall the church be.

1 2 3 4 5 6 7 38