Sondag 19 Oktober 2025 Stephan Briel
Lees: Eks 17:8-16. Fokus: Eks 17:11. Om te lewe deur die geloof is om ook tegelykertyd al jou kragte in te span (deel 2). · Terwyl Moses alles van God verwag en voorbidding doen op die heuwel, het Josua en sy manne onder … Lees Meer