Sondag 8 Maart 2020 Stephan Briel

Lees: 2 Sam 11:1-27. Fokus: 2 Sam 11:1-5. Die ontstaan en oorwinning van wellus. 1. Ontstaan van wellus.   Desensitisering.   Rus en ontspanning.   Verkeerde plek op die verkeerde tyd.   Rasionalisasie.   Degenerasie(egbreuk, leuens en moord). 2. Oorwinning … Lees Meer

Sondag 15 Maart 2020 Stephan Briel

Lees: Jak 4:1-10 en Rom 7:15-25. Fokus: Jak 4:7. Bevryding van sondige gewoontes deur jouself aan God te onderwerp. Belydenis van sondes en vergifnis is die eerste stap om jouself onder die beheer van God te bring. Dit is ook … Lees Meer

Sondag 22 Maart 2020 Stephan Briel

Preek van Sondag 22 Maart 2020 by Bergbron Gereformeerde Kerk deur Stephan Briel. Teks  1 Petrus 5: 1-11.

1 35 36 37 38