Home » preke » Sondag 8 Maart 2020 Stephan Briel

Sondag 8 Maart 2020 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: 2 Sam 11:1-27.
Fokus: 2 Sam 11:1-5.
Die ontstaan en oorwinning van wellus.

1. Ontstaan van wellus.

  •   Desensitisering.
  •   Rus en ontspanning.
  •   Verkeerde plek op die verkeerde tyd.
  •   Rasionalisasie.
  •   Degenerasie(egbreuk, leuens en moord).

2. Oorwinning van wellus.

  •   Bedink wat waar is in Jesus Christus.
  •   Vlug van versoekings.
  •   Gemeenskap van gelowiges