Sondag 12 April 2026 Stephan Briel

Lees: 2 Kor 4:16-5:10. Fokus: 2 Kor 4:16-18.  Die versekering van toekomstige heerlikheid vul die hede met volharding en moed.  ·       Dissipels van Jesus Christus gee nie tou op nie, maar word daagliks innerlik vernuwe (v.16).  ·       Teenswoordige verdrukking is deel van die sigbare … Lees Meer

Sondag 5 April 2026 Stephan Briel – Opstandingssondag

Lees: Joh 21:11-25.  Fokus: Joh 21:15-17.  Dissipelskap word gebou op die liefde van en vir Jesus Christus.  

Sondag 29 Maart 2026, Stephan Briel

Buitelug diens by genadesentrum Lees: Markus 14:26-31, 66-72. Fokus: Markus 14:27-31. Geestelike hoogmoed teenoor ware dissipelskap.

Sondag 15 Maart 2026 Stephan Briel

Lees: Efes 5:21-33.  Fokus: Efes 5:33.  Wat vul die waarde-tenk van jou huweliksmaat? (Deel 2)  ·       Drie betekenisse van “eerbied” vir mans:  ·       Aanvaarding: ‘n Man begeer dat sy vrou hom sal aanvaar net soos hy is sonder om hom te probeer verander.  ·       Die bewondering … Lees Meer

Sondag 22 Maart 2026 Stephan Briel

Lees: Mat 16: 13-28. Fokus: Mat 16: 21-25. Opregte Christusbelydenis impliseer ‘n Christusgerigte lewe. 1. Die inhoud van ons Christusbelydenis. ·       Jesus se Christusskap(die Griekse woord vir Messias) beteken Hy is God se Gesalfde na wie ons as volk van God opkyk vir … Lees Meer

Sondag 8 Maart 2026 Stephan Briel

Lees: Efes 5:21-33.  Fokus: Efes 5:33.  Wat vul die waarde-tenk van jou huweliksmaat? (Deel 1)  Drie betekenisse van liefde vir vrouens:  ·       Ek het hoë prioriteit vir my man. Jesus moet eerste kom in sy lewe en daarna ek.  ·       My man moet na my … Lees Meer

Sondag 1 Maart 2026 Stephan Briel

Lees: Ef 6:10-20.  Fokus: Ef 6:11,12.  Strategie teen die listige aanslae van die duiwel.  Raak bewus van twee duidelike vlakke van kommunikasie:  ·       Saaklike-kommunikasie: die onderwerpe van bespreking wat betrekking het op die lewe en ons huwelik.  ·       Verhoudings-kommunikasie: boodskappe wat ons aan mekaar … Lees Meer

Sondag 22 February 2026 Stephan Briel, Belydenis van geloof

Lees: Ef 6:10-20. Fokus: Ef 6:11,12. Raak bewus van die duiwel se metodes en staan hom teen met die waarheid as gordel in Christus.  ·       Vereistes vir gelowiges om in groepsverband suksesvol te kan funksioneer: (1) eensgesind wees, (2) gesamentlike doel hê, (3) … Lees Meer

Sondag 15 Februarie 2026 Marius Oosthuizen – Geopende Deure

Lees: 2 Tim. 3: 12 Die waarheid oor Christen vervolging.

Sondag 8 Februarie 2026 Stephan Briel

Lees: Gen 11:1-9 en Joh 17:11,20-23. Fokus: Gen 11:6,7 (AFR53). Eenheid: Vereiste vir God se bonatuurlike werking deur ons. • Vir die mense van Babel sal niks meer onmoontlik wees nie want (1) hulle was eensgesind, (2) hulle het ‘n gesamentlike … Lees Meer

1 2 3 4 5 6 38