Sondag 7 September 2025 Stephan Briel

Lees: Eks 16: 2-3; 17: 3; 32: 2-4 en Num 14: 1-4, 26-35.  Fokus: Eks 16: 2-3.  God het ons vry gemaak in Christus om ons skeppingsdoel te kan lewe.   ·       Die woestynfase berei ons voor om God se beloftes te ontvang.  ·       “Die … Lees Meer

Woensdag 3 September 2025, Bemoedeginde Boodskap – Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Rom 12:3-5 met die tema: Ons het mekaar nodig!

Sondag 31 Augustus 2025 Stephan Briel

Lees: Psalm 16:1-11.  Fokus: Psalm 16:8 (AFR53).  Wie gelowig die teenwoordigheid van die Here aanvaar, is verseker van ‘n vaste lewenskoers, veiligheid en vreugde.  ·       Die belewing van God se teenwoordigheid is ‘n werklikheid, want Jesus Christus het opgestaan uit die dood om … Lees Meer

Woensdag 27 Augustus 2025, Bemoedeginde Boodskap – Chris Raath

Lees Openbaring 3:14-21 Bemoedigende Boodskap deur ouderling Chris Raath

Sondag 24 Augustus 2025 Stephan Briel

Lees: Mal 4: 1-6.  Fokus: Mal 4: 6 (AFR53).  Die eindtyd kerk openbaar die hart van God, vaders en kinders.  ·       Die hart van God.  ·       Die hart van vaders.  ·       Die hart van kinders.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: ·       Wie … Lees Meer

Woensdag 20 Augustus 2025, Bemoedeginde Boodskap – Stephan Briel

n Bemoedigende boodskap uit Hand 2:18,19 met die tema: Die Heilige Gees kom oor ons as dienaars en dienaresse.

Sondag 17 Augustus 2025 Marno du Toit

Lees Psalm 42 O my siel, ek’s dors!

Woensdag 6 Augustus 2025 Bemoedigende Boodskap, Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Joh 9:1-3 met die tema: Hoekom laat God lyding toe?

1 … 3 4 5 6 7 8 9 … 38