Sondag 2 Maart 2025 Stephan Briel
Lees: Gal 4: 1-7. Fokus: Gal 4: 6, 7. Verskil tussen kind en dienskneg in die Vader se huis. · ‘n Dienskneg dink wat hy doen bepaal wie hy is. · ‘n Kind van God weet wie hy of sy is in Christus, en … Lees Meer
Lees: Gal 4: 1-7. Fokus: Gal 4: 6, 7. Verskil tussen kind en dienskneg in die Vader se huis. · ‘n Dienskneg dink wat hy doen bepaal wie hy is. · ‘n Kind van God weet wie hy of sy is in Christus, en … Lees Meer
Lees: Luk 22:14-23 en Heid Kat So 25(antw 65b – 68). Fokus: Luk22:20 (AFR53). Die wyse waarop geloof versterk word. 1.Versterking deur die Woord. 2.Versterking deur die Sakramente. · Die sakramente as tekens. · Die sakramente as seëls. Vir nadenke en gesprek by … Lees Meer
Lees: Rom 7: 13-26. Fokus: Rom 7: 21-23 (AFR53). Identifiseer jouself met die innerlike mens wie jy in Jesus Christus is. · Innerlike mens verwys na ons gees; gemoed verwys na ons siel; en lede verwys na ons liggaam/vlees (Rom 7: 22-23). · Jy kan nooit deur ‘n wet … Lees Meer
Lees: Efes 5:6-20. Fokus: Efes 5:8 (AFR53). Ons is lig in die Here. God het jou natuur verander van duisternis na lig. Is jy in ‘n troutrekkery betrokke tussen twee nature? By jou wedergeboorte het God nie slegs ‘n nuwe goddelike natuur … Lees Meer
Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:8-10. Satan se mees geloofwaardige leuens! God verbied net en is teen genietinge (Gen 3:1). God is ‘n leuenaar en sy Woord is vals (Gen 3:4). Saam met God is daar geen lewensvervulling nie (Gen 3:5). God … Lees Meer
Lees: Mat 18: 15-20. Fokus: Mat 18: 19-20. Die krag van eenstemmigheid in Jesus onder leiding van die Heilige Gees. · Die krag van verkeerde ooreenkomste (Gen 11: 1-9). · Die krag van eenstemmigheid onder leiding van die Heilige Gees. Vir nadenke en … Lees Meer
Lees: Luk 2: 41-52 en Joh 15: 1-8. Fokus: Luk 2: 52. Bly in Christus om gebalanseerd te groei. Daar is 4 sleutel areas/dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel: verstandelik, fisies, sosiaal en geestelik. Ons spandeer te veel … Lees Meer
Lees: Josua 1. Fokus: Josua 1: 5, 6. God se beloftes aan ons – hoe leef ons dit uit?
Lees: Mat 2: 1-23. Fokus: Mat 2: 5, 15, 17, 23. Kersfees het ‘n kruis-kant, maar Jesus (die Vervuller) bewys God is in beheer.