Sondag 13 Julie 2025 Stephan Briel

Lees: Eks 32: 1-14.  Fokus: Eks 32: 14(AFR53).  Ken ons God se Vaderhart wat ook berou kan hê?

Woensdag 9 Julie 2025 Bemoedigende Boodskap – Stephan Briel

Lees Matt. 25: 31-34 Bemoedigende boodskap deur ds. Stephan Briel.

Sondag 6 Julie 2025 Stephan Briel

Lees: Gen 18:16-33 (AFR83).  Fokus: Gen 18:22,23.  Voorbidding is ‘n moontlikheid wat deur die Here self geïnisieer word.   

Woensdag 2 Julie 2025 Bemoedigende Boodskap, Chris Raath

Bemoedigende Boodskap deur ouderling Chris Raath

Sondag 29 Junie 2025 Stephan Briel

Lees: Psalm 25 (AFR53).  Fokus: Psalm 25: 2, 3 en 20.  Skuil by die Here teen beskaamdheid.   

Sondag 22 Junie 2025 Christiaan Mulder

Met wie se plan is jy besig? Lees: 1 Samuel 13: 1 – 15

Sondag 15 Junie 2025 Stephan Briel

Lees: Gen 6:1-14.  Fokus: Gen 6:8-9.  Begenadiges deur die Here!

Sondag 1 Junie 2025 Hendrik van Deventer

Lees : 1 Petrus 1:23, Efesiërs 1:17, Efesiërs 3:19

Sondag 25 Mei 2025 Stephan Briel

Lees: Gen 4: 1-16.  Fokus: Gen 4: 7 en Ef 4: 26, 27.  Hoe om jou hart te verander: Goed doen lei tot goeie emosies.  ·       Emosies is die deel van ons harte/siele waaroor ons die minste beheer het en is talle kere … Lees Meer

Sondag 18 Mei 2025 Stephan Briel

Lees: Mark 6:7-13 en 30-44.  Fokus: Mark 6:34-44.  Geloof wat uitloop op wonderwerke!  ·       Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13).  ·       Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34).  ·       Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan sy dissipels … Lees Meer

1 4 5 6 7 8 9 10 38