Home » preke » Sondag 19 Julie 2026 – William Marran

Sondag 19 Julie 2026 – William Marran

posted in: preke

Lees: 2 Kor. 4:5, 1 Pet. 3:18a, 1 Tim. 1:15

Die evangelie – goeie nuus vir sondaars.

• Ons het die Goeie Nuus oor Jesus Christus ontvang en geglo.

• Wat moet ons nou met dié Goeie Nuus doen?

• Eerstens, tussen mekaar as gelowiges.

• Dan ook, teenoor dié wat nog nie gehoor / geglo het nie.