Gemeente Aktiwiteite
Lentetee Tydens die Gemeente se Lentetee saam met die bejaardes se bybelstudie groep, is daar deur oupas en oumas vir hulle kleinkinders gebid. Daar is ook lekker saam gekuier en verversings geniet. Besoek by Ons Huis WiCks (Wenners in Christus … Lees Meer
Hervorming: Wat het dit gebring?
Tradisioneel herdenk ons die Hervorming op die laaste sondag van Oktober. Op Hervormingsondag 1940 bespreek Beyers Naudé die invloed wat die Hervorming gehad het op die gebruik van die Woord; die lewe van die individu, die funksioneering van die Kerk … Lees Meer
Gebed: Voor die Verkiesing
Maandag 1 Aug 2016 17:00 – 19:00 Daar sal DV Maandagaand ‘n byeenkoms onder leiding van Ds Stephan Briel en Gerhard Botha by ons kerkgebou wees waarheen die omliggende gemeentes, skole en alle belangstellende gelowiges in die omgewing genooi is. … Lees Meer
Die herdenking van die Heilige Gees – Louise Gevers
Gepaste woorde na gister (4 Junie 2016) se Heilige Gees kursus: Handelinge 2:1-4 Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. Skielik was daar ‘n geluid uit die hemel soos van ‘n geweldige stormwind, … Lees Meer
Geskiedenis van Bergbron Gemeente
Die Gereformeerde kerk Johannesburg-Wes Die Gereformeerde Kerk Johannesburg-Wes was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in, soos die naam aandui, die weste van die Goudstad met sy kerkgebou in die voorstad Brixton. Die gemeente het op 13 Desember … Lees Meer
Die Uur Wat Die Wêreld Verander
Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat ‘n mens ‘n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na elke 5 minute gaan jy oor na ‘n ander vorm van … Lees Meer
As God Bid
Die derde Hoofstuk kan ons noem: Fotos /“Flitse” van God. In die gedeelte kyk ons na: Die onbeskryflike God Die moderne skrywer Eugene Peterson het die volgende stelling gemaak: Gebed is nie deur ons as mense geinisieer nie maar is … Lees Meer
As God Bid
Ons het twee weke gelede die 2de gedeelte, “Wat sê ‘n passievolle God vir God “, hanteer. Ons kan net meer leer hoe Hy (Jesus) met God kommunikeer. In gedeelte 3 kyk ons na: Die voorvereiste van Gebed. “If we … Lees Meer
As God Bid
Inleiding: Ons het laasweek ons eerste gedeelte – Jesus se gebed soos in Johannes 17 hanteer. “Ontdek die patroon van Goddelike gebed”, is geplaas in die rakkies agter in die kerk. In die volgende weke wil ons dieper delf en … Lees Meer