God se asem tussen die bladsye. Wanneer God fluister.
Ons het 2 Augustus 2020 met ‘n nuwe reeks begin: God se asem tussen die bladsye. Die eerste tema is Wanneer God fluister. Kyk na die inleidende video. Die Bybel is deur God geïnspireer, gesagvol en betroubaar. Lees … Lees Meer