
Die volgende seminare word beplan vir Augustus en September 2025:
- 30/07, 01/08 en 02/08: Kultuur van Seëning (Die Oorwinnaarsnaweek is ‘n voorvereiste).
- 12, 19, 26 Aug, 2, 9, 16 Sept, 20/09: Toerusting vir die Gawes van Genesing (aanlyn sessies 1 maal per week wat strek oor 6 weke, praktiese sessie)
- 13/08, 15 – 17/08: Oorwinnaarsnaweek GK Linden
- 05/09, 06/09: Heilige Gees Bemagtigingsnaweek Bergbron (Die Oorwinnaarsnaweek is ‘n voorvereiste).
Vir enige navrae en registrasie, kontak Celéste Mulder – =27 82 3728684 oorwinnaars@bergbron.org.za