Home » Artikels » Algemeen » Potjie-Kompetisie 29 Oktober 2022

Potjie-Kompetisie 29 Oktober 2022

posted in: Algemeen, Artikels

Ons bied op 29 Oktober 2022 ons jaarlikse Potjie kompetisie aan. Ons begin 07:00 met ‘n “fun run”.

Vir meer besonderhede kontak 072 651 8286 of kantoor@bergbron.org.za.

Potjie-Kompetisie 29 Oktober 2022 vanaf 7:00