
Potjie-Kompetisie 29 Oktober 2022
Ons bied op 29 Oktober 2022 ons jaarlikse Potjie kompetisie aan. Ons begin 07:00 met ‘n “fun run”. Vir meer besonderhede kontak 072 651 8286 of kantoor@bergbron.org.za.
Gebed voor die verkiesing
In 2019 het ons onderstaande artikel gepubliseer. Op 1 November 2021 vind die verkiesing vir plaaslike regerings plaas. Die punte hieronder geld nog steeds. ‘n Oproep vir alle gelowiges en gemeentes om te bid en te vas vir Suid Afrika! … Lees Meer
“Julle moet geloof in God hê” of, DIE GEHEIM VAN GELOWIGE GEBED
Met Christus in die Skool van Gebed. Andrew Murray. Gefasiliteer deur Jerigo Mure Gebedsnetwerk.LES 12 “Julle moet geloof in God hê” of, DIE GEHEIM VAN GELOWIGE GEBED “Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê. Want, … Lees Meer
“Glo dat julle dit ontvang” of DIE GELOOF WAT DIE BELOFTE AANVAAR
Met Christus in die Skool van Gebed. Andrew Murray. Gefasiliteer deur Jerigo Mure Gebedsnetwerk.LES 11 “Glo dat julle dit ontvang” of DIE GELOOF WAT DIE BELOFTE AANVAAR “Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo … Lees Meer
“Wat wil jy hê?” of, GEBED MOET DUIDELIK OMSKREWE WEES
“En Jesus antwoord en sê vir hom: Wat wil jy hê moet ek vir jou doen?” – Markus 10:51; Lukas 18:41.
“Bid dan die Here van die oes” of, GEBED VOORSIEN ARBEIDERS “
Toe sê Hy vir Sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in Sy oes mag uitstuur