
Semper Reformanda – Altyd Reformeer
In die Gereformeerde kerke hoor ons dikwels die Latynse woorde “Semper Reformanda” – Altyd Reformeer. Dit is ‘n lekker frase om the gebruik veral omdat oënskynlik so goed by die gees van ons tyd pas. Maar wat beteken dit werklik? … Lees Meer
Gemeente Aktiwiteite
Lentetee Tydens die Gemeente se Lentetee saam met die bejaardes se bybelstudie groep, is daar deur oupas en oumas vir hulle kleinkinders gebid. Daar is ook lekker saam gekuier en verversings geniet. Besoek by Ons Huis WiCks (Wenners in Christus … Lees Meer
Hervorming: Wat het dit gebring?
Tradisioneel herdenk ons die Hervorming op die laaste sondag van Oktober. Op Hervormingsondag 1940 bespreek Beyers Naudé die invloed wat die Hervorming gehad het op die gebruik van die Woord; die lewe van die individu, die funksioneering van die Kerk … Lees Meer
Gebed: Voor die Verkiesing
Maandag 1 Aug 2016 17:00 – 19:00 Daar sal DV Maandagaand ‘n byeenkoms onder leiding van Ds Stephan Briel en Gerhard Botha by ons kerkgebou wees waarheen die omliggende gemeentes, skole en alle belangstellende gelowiges in die omgewing genooi is. … Lees Meer
Die herdenking van die Heilige Gees – Louise Gevers
Gepaste woorde na gister (4 Junie 2016) se Heilige Gees kursus: Handelinge 2:1-4 Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. Skielik was daar ‘n geluid uit die hemel soos van ‘n geweldige stormwind, … Lees Meer