Bybel, Oorfone, Koffie

Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.

As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.


Video van die preke is ook beskikbaar by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA

Sondag 1 Oktober 2017 Stephan Briel

Lees Eksodus 25:10-22 Die mens se wedergebore gees

Sondag 24 September 2017

Teks: Eks 25: 22 Die funksies van die menslike gees

Sondag 12 April 2020 Stephan Briel

Die Here het opgestaan!

Vrydag 10 April 2020 Stephan Briel

Mag die vergifnis van Jesus se kruis jou losmaak van alle veroordeling en jou versterk dat God jou Vader is in hierdie onsekere tyd van verlengde inperking.

Sondag 5 April 2020 Stephan Briel

Teks: Josua 1:1-9 Fokus: Josua 1: 7-8 Hoe om 2020 suksesvol te leef.

Sondag 16 Februarie 2020 Stephan Briel

Lees: 2 Sam 11:1-27. Fokus: 2 Sam 11:1-5. Die verskil tussen wellus en liefde. Drie vorms van liefde wat daar in die Christelike huwelik moet wees: erotiese liefde (eros), vriendskapsliefde (filia) en selfverloënende liefde (agape). Met eros-liefde kan jy ‘n … Lees Meer

Woensdag 1 April 2020 Stephan Briel

n Bemoedigende boodskap in die middel van die week gedurende die coronavirus inperking.

Sondag 29 Maart 2020 Stephan Briel

Boodskap van Stephan Briel gedurende die Coronavirus inperking. Teks: 1 Samuel 30:1-8 In hierdie vreemde tyd van inperking, kom versterk jou in die Here ons God.

1 43 44 45 46 47