Bybel, Oorfone, Koffie

Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.

As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.


Video van die preke is ook beskikbaar by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA

Sondag 3 Augustus 2025 Stephan Briel

Lees: Gal 5:13-26 (AFR53).  Fokus: Gal 5:16-18.  Die stryd om die beheer van die siel.  As my siel nie in God se rus verkeer nie (ek nie vrede ervaar in my denke en emosies nie), dan kom my vlees met ‘n valse … Lees Meer

Sondag 27 Julie 2025 Dankbaarheidsdiens, Stephan Briel

Lees: Psalm 105.  Fokus: Psalm 105:2.  Vertel dankbaar van al die Here se magtige dade!   

Woensdag 23 Julie 2025 Bemoedigende Boodskap – Stephan Briel

Bemoedigende Boodskap deur Stephan Briel Lees Efesiërs 4:26-27

Sondag 20 Julie 2025 Stephan Briel

Lees: Gen 13.  Fokus: Gen 13: 10-13.  Geloof is om te kies vir God se beloftes.

Sondag 13 Julie 2025 Stephan Briel

Lees: Eks 32: 1-14.  Fokus: Eks 32: 14(AFR53).  Ken ons God se Vaderhart wat ook berou kan hê?

Woensdag 9 Julie 2025 Bemoedigende Boodskap – Stephan Briel

Lees Matt. 25: 31-34 Bemoedigende boodskap deur ds. Stephan Briel.

Sondag 6 Julie 2025 Stephan Briel

Lees: Gen 18:16-33 (AFR83).  Fokus: Gen 18:22,23.  Voorbidding is ‘n moontlikheid wat deur die Here self geïnisieer word.   

Woensdag 2 Julie 2025 Bemoedigende Boodskap, Chris Raath

Bemoedigende Boodskap deur ouderling Chris Raath

1 5 6 7 8 9 10 11 47