Home » preke » Donderdag 2 Julie 2020 Dank en troosdiens vir Martie Ackerman

Donderdag 2 Julie 2020 Dank en troosdiens vir Martie Ackerman

posted in: preke

Die dank- en troosdiens vir Martie Ackerman het Donderdag 2 Julie 2020  plaas gevind.

Ons deel graag die bemoedigende boodskap met die wat nie daar kon wees nie weens die Covid-19 regulasies.

Ons bid dat God se liefde, genade en troos Martie se gesin, familie en vriende sal dra deur hierdie moeilike tyd.

Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=SmLMTLJy-NM