Home » preke » Sondag 1 Augustus 2021 Stephan Briel

Sondag 1 Augustus 2021 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Mark 12:28-34.
Fokus: Mark 12:29-31.

Die Groot Gebod is om eerstens God te aanbid.

1. Die wese van aanbidding.

  • Aanbidding is my reaksie op God se liefde.
  • Aanbidding is om liefde terug te gee aan God.

2. Die praktyk van aanbidding.

  • Aanbidding is om my aandag op God te fokus.
  • Aanbidding is om my gevoelens teenoor God uit te druk.
  • Aanbidding is om my vermoëns vir God te gebruik.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Wat is die wese van aanbidding?
  • Wat beteken dit om God lief te hê met jou hele verstand?
  • Wat beteken dit om God lief te hê met jou hele hart en siel?
  • Wat beteken dit om God lief te hê met al jou krag?