Home » preke » Sondag 1 November 2020 Sebastian Floor

Sondag 1 November 2020 Sebastian Floor

posted in: preke

Lees:Psalm 23

Niks sal ons ontbreek nie.

Die Psalm het pragtige temas en beeldspraak wat ‘n diep boodskap van sorg en ook gemeenskap met ons Here Jesus Christus, die Goeie Herder, aan ons digterlik uitbeeld.