Home » preke » Sondag 11 Oktober 2020 Stephan Briel

Sondag 11 Oktober 2020 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Rom 8:1-17.

Fokus: Rom 8:14.

Die Gees verseker ons dat ons kinders van God is, en sy wonderlike beloftes in Christus sal ontvang.

  • Kinders van God word gelei deur die Heilige Gees.
  • Die Heilige Gees werk inwonend in jou lewe om jou te vernuwe na die beeld van Jesus Christus met sy vrug.
  • Die Heilige Gees kom in krag oor jou om jou te bemagtig met Sy gawes vir bediening in God se koninkryk.
  • Ons deel in Christus se lyding wat oorgegaan het in heerlikheid.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoe weet ons met sekerheid dat ons kinders van God is?
  • Hoe weet ons dat ons deur die Heilige Gees gelei word?
  • Watter seëninge is daar vir die kinders van God?

Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=ny0XE1tNkio