Home » preke » Sondag 12 Julie 2020 Hendrik van Deventer

Sondag 12 Julie 2020 Hendrik van Deventer

posted in: preke

Lees: Johannes 21
Fokus: Joh. 21: 9.

Die aangename geur van die evangelie.

  1. Petrus se ontmoeting met Jesus – soekend en onteenseglik Jesus
  2. Petrus is in ‘n storm – en Jesus daag op.
  3. Petrus by 2 vure – by die een verloën hy Jesus en by die ander vuur bevestig Jesus vir Petrus.
  4. Mag jy Jesus gaan soek, en Sy bevestiging beleef!