Home » preke » Sondag 12 September 2021 Stephan Briel

Sondag 12 September 2021 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Spreuke 13:20-25.
Fokus: Spreuke 13:22.

Wees ‘n regverdige in die hantering van jou geld en besittings.

Twee belangrike beginsels om ‘n “regverdige” te wees in die hantering van jou geld en besittings:

  • Erken God as Eienaar en wees sy rentmeester.
  • Verbind jou tot ‘n skuld-vrye lewe (vgl Psalm 37:21).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Wie is die “sondaar” en “regverdige” volgens Spreuke 13:22?
  • Wie is die “goddelose” en “regverdige” volgens Dawid in die hantering van geld en rykdomme?(vgl Psalm 37:21)
  • Hoe vind welvaart oordraging plaas tydens ekonomiese insinking?