Home » preke » Sondag 13 Junie 2021 Stephan Briel

Sondag 13 Junie 2021 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Ef 2:11-18.
Fokus: Ef 2:12 (OAV).

Vreemdelinge ten aansien van God se verbond.

Om werklik te leef in die verbondsbeloftes van God se Nuwe Verbond, moet jy nie net weet van God se verbond in Jesus Christus nie, nie net glo dat daar ‘n verbond met God in Jesus Christus bestaan nie – jy moet ook in die verbondsverhouding met God tree deur jou hele lewe te verruil vir die lewe van Jesus Christus.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoe kan ons as gelowiges nog steeds vreemdelinge wees ten opsigte van God se verbond?
  • Wat beteken ‘n verbondsverhouding met God deur Christus?
  • Het jy al in ‘n verbondsverhouding met God getree?