Home » preke » Sondag 13 September 2020 Stephan Briel

Sondag 13 September 2020 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: 2 Tim 4:1-18.
Fokus: 2 Tim 4:6-8 (1953 Vertaling).

Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). 

  • Volhard ten spyte van te nakoming.
  • Volharding ondanks kompetisie.
  • Volharding te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word. 
  • Volharding met die oog op beloning.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoe kan jy met God se hulp volhard:
  • ten spyte van te nakoming,
  • ondanks kompetisie,
  • te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word, 
  • met die oog op beloning.