Home » preke » Sondag 2 Januarie 2022 Stephan Briel

Sondag 2 Januarie 2022 Stephan Briel

posted in: preke

Skriflesing: Psalm 91

Fokusverse: 1 en 2

Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet, hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”