Home » preke » Sondag 2 Mei 2021 Stephan Briel

Sondag 2 Mei 2021 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Mat 28:16-20.
Fokus: Mat 28:19a.

Die 5 M’e van Jesus se bediening (deel 2).

Om effektief Jesus se bediening voort te sit en dissipels van alle nasies te maak, moet ons verstaan wat Jesus se bediening alles behels.

  • Jesus se bediening kan ons beskryf met 5 M’e: Missie, Message(boodskap), Middel, Metode en Model.
  • Jesus se Missie: Jes 61.
  • Jesus se “Message” (Boodskap): Die Koninkryk het naby gekom.
  • Jesus se Middel: Die Heilige Gees.
  • Jesus se Metode: Vermenigvuldiging.
  • Jesus se Model: Vertel-en-Wys Evangelie.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Verduidelik Jesus se bediening aan die hand van:

  • Jesus se Missie: Jes 61.
  • Jesus se “Message” (Boodskap): Die Koninkryk het naby gekom.
  • Jesus se Middel: Die Heilige Gees.
  • Jesus se Metode: Vermenigvuldiging.
  • Jesus se Model: Vertel-en-Wys Evangelie.