Home » preke » Sondag 20 September 2020 Stephan Briel

Sondag 20 September 2020 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Rom 15:1-13.
Fokus: Rom 15:4.

Hoop vir almal!

Gebruik die Skrif van standvastigheid en bemoediging teen die volgende hoop-dempers:

  • Swaarkry en lyding.
  • Wettiesheid.
  • Stryd en verdeeldheid.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Wat beteken die “hoop” in ons fokusvers?
  • Hoe gee die Skrif vir ons standvastigheid en bemoediging?
  • Hoe kan ons die Skrif van standvastigheid en bemoediging gebruik in swaarkry en lyding?

Video by; https://www.youtube.com/watch?v=F7WaLNBVmNM