Home » preke » Sondag 22 Junie 2020 Stephan Briel

Sondag 22 Junie 2020 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Fil 2:1-11. Fokus: Fil 2:5-11.

Dra die krone van Jesus Christus!

  • Jesus Christus het die kroon van die sondige wêreld gedra wat verlossing benodig (verse 6,7).
  • Jesus Christus het die doring-kroon van lyding gedra wat verlossing bring (vers 8). 
  • Met sy opstanding het Jesus die oorwinnaarskroon ontvang – die heerserskroon (verse 9-11).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Beskryf die krone wat Jesus gedra het en dra.
  • Hoe kan ons deel hê aan Jesus se oorwinnaarskroon? Wat is jou siening van die “voorspoedsgodsdiens”?