Home » preke » Sondag 22 November 2020 Stephan Briel

Sondag 22 November 2020 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Luk 7:11-17.
Fokus: Luk 7:13-17.

‘n Botsing tussen die Lewe en dood.

  • n Begrafnisstoet van smart en hopeloosheid.
  • Die stoet van Lewe en hoop.
  • ‘n Nuwe stoet van oorwinning en feesviering.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Verduidelik die weduwee se ekonomiese en sosiale situasie nadat haar enigste seun gesterf het.
  • Wat is die rede waarom Jesus hierdie wonderwerk doen?
  • Verduidelik hoe Jesus die dood oorwin het vir ons elkeen.
  • Wat is die gevolg van die botsing tussen lewe en dood?

Video beskikbaar by https://www.youtube.com/watch?v=reIr_ftHPuU