Home » preke » Sondag 29 November 2020 Stephan Briel

Sondag 29 November 2020 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Mark 6:7-13 en 30-44.
Fokus: Mark 6:34-44.

Geloof wat uitloop op wonderwerke!

  • Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13).
  • Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34).
  • Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan sy dissipels se redenasie dat Hy die skare moet wegstuur nie (Mark 6:36).
  • Derdens, Jesus het die disspels se geestelike blindheid gebruik om hulle te leer in tekens en wonders (Mark 6:37).
  • Vierdens, Jesus het instruksies gegee en die dissipels het gehoorsaam (Mark 6:39,40).
  • Vyfdens, as jy in die geloof die moontlike doen, doen God die onmoontlike (Mark 6:41-44).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Verduidelik Jesus se rabbynse proses van dissipelskap.
  • Verduidelik die vyf riglyne aangaande wonderwerkende geloof wat ons kan leer uit Mark 6:34-44.