Lees: Daniël 10
Die Geveg
- Die Bybel is duidelik dat die Christelike lewe ‘n geveg is. As gevolg van die sondeval in die paradys stel God in Gen 3: 15 vyandskap tussen die slang se saad en die vrou se saad.
- Die geveg is geestelik. Fisiese wapens het geen nut nie. Ons wapen is gebed.
- Die vyand se teenstand. Die vyand is ondergeskik aan God se mag en het tans ‘n beperkte beweegruimte.
- Die Christen se antwoord op die teenstand is dat ons moet bid – die uitdaging is dat ons nie kan sien wat in die geestelike dimensie gebeur nie.
- 5. Ons moet aanhou bid.