Home » preke » Sondag 7 Februarie 2021 Christiaan Mulder

Sondag 7 Februarie 2021 Christiaan Mulder

posted in: preke

Lees: Rigters 6

Lesse wat Gideon se geskiedenis ons leer

  • Identiteit: “Die Here is met jou, dapper kryger” (vers 12)
  • Twyfel: vers 15, 17 en ander
  • Neem aksie in geloof: 300 man
  • Leef in stap met die Here waar jy sy stem hoor
  • Lei so ‘n vervulde lewe