Home » preke » Sondag15 Augustus 2021 Stephan Briel

Sondag15 Augustus 2021 Stephan Briel

posted in: preke

p>Ontvang en deel God se liefde uit deur jouself reg lief te hê in Christus.

Lees: Mat 22:34-40 en Ef 5:1-5.
Fokus: Ef 5:1,2.

1. Verkeerde selfliefde.

  • Hoogmoedig net dele gee aan God.
  • Eksperimenteerders.
  • Oop-Bybel-Christene.
  • Uit die wêreld-Christene.

2. Regte selfliefde.

  • Om tot regte selfliefde te kom, is dit vir baie Christene eers nodig om hulleself te vergewe.
  • Die regte selfliefde is liefde wat gegrond is in Jesus Christus.
  • Selfaanvaarding en selftevredenheid is wanneer jy graag wil hê wat jy alreeds besit.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoekom is God nie tevrede met net groter dele van ons lewens nie?
  • Op watter maniere gee ons net dele van ons lewens aan God?
  • Wat beteken dit om jouself reg lief te hê in Jesus Christus?
  • Wat is God se maatstaf vir selfaanvaarding en selftevredenheid?