Bybel, Oorfone, Koffie

Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.

As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.


Video van die preke is ook beskikbaar by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA

Goeie Vrydag 15 April 2022 Stephan `Briel

Lees: Joh 19: 28 – 30. Fokus: Joh 19: 30. Die sesde Kruiswoord: “Dit is volbring!”

Sondag 10 April 2022 Stephan Briel

Lees: Joh 19:28-37. Fokus: Joh 19:28-29. Die vyfde kruiswoord: As beloofde Messias was Jesus volledig God en mens aan die kruis. Met die vyfde kruiswoord “Ek is dors”, word Jesus se menslikheid beklemtoon. Hoekom was Jesus se mensheid so belangrik? … Lees Meer

Sondag 3 April 2022 Greg Aucamp

Lees Matteus 24: 1-14

Sondag 27 Maart 2022 Christiaan Mulder

Lees: Eksodus 17: 1 – 7; Num. 20: 1 – 13; Jos. 9 en 10; 2 Kor. 12 Die Here se genade is genoeg.

Sondag 20 Maart 2022 Stephan Briel

Lees: Luk 23:26-43. Fokus: Luk 23:43. Die tweede kruiswoord: die Koning aan die kruis! “Rondom Paasfees dink ons weer aan die sewe kruiswoorde wat Jesus Christus in sy laaste ure aan die kruis gesê het. In die kruiswoorde vind ons … Lees Meer

Sondag 13 Maart 2020 Stephan Briel

Lees: Luk 23:26-43. Fokus: Luk 23:34. Die eerste kruiswoord: Christus bid vir uitstel…..nog genadetyd! “Rondom Paasfees dink ons weer aan die sewe kruiswoorde wat Jesus Christus in sy laaste ure aan die kruis gesê het. In die kruiswoorde vind ons … Lees Meer

Sondag 6 Maart 2022 Christiaan Mulder

Lees: Markus 9: 35 – 37 Die karakteristieke van ‘n heilige lewe – hoe dien ons die Here met ‘n heilige lewe?

Sondag 27 Februarie 2022 Stephan Briel

Lees: Ef 4:1-16. Fokus: Ef 4:15. Groei na Christus deur in liefde by die waarheid te bly. As ons nie meer groei nie, is ons besig om te sterf. Jou opgroei in Christus word bepaal deur die hoeveelheid waarheid jy … Lees Meer

1 22 23 24 25 26 27 28 47